
Hierdie Hamper bestaan uit die volgende:
1 x Trouvrou Resepteboek
1 x R500 voucher vir Purity Collection (Weddingnight lingerie)
die bruid kan self iets kies of jy kan iets vir haar kies van www.puritycollection.co.za en ons stuur dit saam met die boek in 'n pakkie vir jou ipv. die voucher.