Bioafbreekbaar,
Pak van 20,
Geprint aan voorkant,
20 x 10 cm,
Dankie vir die genade van saamwees vir stoele vol vriende en harte vol herinneringe. Dankie vir geselskap wat genees, vir hande wat help, vir oë wat kyk om raak te sien.