
Bioafbreekbaar,
Pak van 20,
Geprint aan voorkant,
20 x 10 cm,
En wanneer die laaste borde weggepak is en die huis weer stil raak, bly die geur van Kersfees hang -
nie net die kaneel nie, maar die wete dat God naby was. In ons lag, ons broodbreek, ons eenvoud en ons oorvloed, het Immanuel saam met ons aangesit.