
Bioafbreekbaar,
Pak van 20,
Geprint aan voorkant,
20 x 10 cm,
Samesyn is meer as saamwees. Dit is die warmte wanneer harte oopskuif en plek vir mekaar maak, 'n stil wete dat jy behoort 'n samehorigheid wat nie afgedwing word nie, maar rustig kom woon.