Hierdie geskenkpak (Sout Soene - saam met jou is sewe sakke sout soet) bestaan uit 5 verskillende gourmet soute:
100 g Peach Cutney (braai)
100 g Rose & Chilli
100 g Red Wine & Rosemary
100 g Basil & Roasted Tomato (braai)
100 g White Wine & Thyme