Geskenksakkies wat lyk soos oudtydse meelsakkies met toetrek toutjie. Dit is groot genoeg sodat
die resepteboek daarin pas of enige ietsie anders waarmee jy die liefde in jou lewe wil bederf.