• Trouvrou

    • Store
  • Get directions
    Business hours
Trouvrou
Trouvrou
Categories

Resepteboeke

Store/Resepteboeke

Die Trouvrou Resepteboek bevat resepte uit drie generasies: Ouma se Plaaskombuis, Mamma se Dorphuis en Sussie se Flat. Die Ouma-afdeling dek meer ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei. Mamma se afdeling is effe makliker. Sussie s’n is baie eenvoudig en dek tientalle bymekaargooi disse.

Dis 'n sagteband, 256 blad volkleur boek met 167 resepte en 65 kleurfoto's wat jonk en vars is met n kombinasie van modern en nostalgies.


Samesyn is Trouvrou se ontvouende verhaal - verdieping van hart,tafel en huis. Met sy 312 volkleurbladsye in ’n ruim 28 cm x 21 cm sagtebandformaat, bevat Samesyn 109 resepte en meer as 150 pragtige volkleurfoto’s wat elke bladsy tot lewe bring.

Die boek is verdeel in vyf deurdagte hoofstukke wat jou stap vir stap begelei in die basiese beginsels van tafeldek, blommerangskikking, gasvryheid, feesviering en die kuns om ’n huis mooi en huislik te maak.
Interaktiewe QR-kodes neem jou verder as die bladsye en lei jou na video’s wat inspirasie en praktiese leiding bied.

Filters

Clear all
Filters
Clear all
Trouvrou Resepteboek
Trouvrou Resepteboek
Trouvrou Resepteboek
Vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart
R430.00
Sold out
Trouvrou Mzansi Recipe Book
Trouvrou Mzansi Recipe Book
Trouvrou Mzansi Recipe Book
A celebration of South African Recipes
R470.00
Out of stock
Trouvrou material gift wrapping
Trouvrou material gift wrapping
Trouvrou material gift wrapping
Gift wrapping
R60.00
Samesyn
Samesyn
Samesyn
R580.00
Spesiale aanbod
Spesiale aanbod
Spesiale aanbod
R900.00
  • My Account
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Share Share Pin
© Trouvrou Report abuse Cookie settings