
Ons maak gebruik van verskeie koeriers om te verseker dat jy jou bestelling spoedig by jou afgelewer word:
Hoofareas: 2-3 werksdae (Bloemfontein, Durban, Oos-Londen, George, Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth, Pretoria)
Buite Hoofareas: 4-10 werksdae
VIR KOERIER AFLEWERING - dui jou FISIESE AFLEWERINGS ADRES en STRAAT kode (nie poskode) aan tydens kantoorure - geen posbus adresse nie. Neem in gedagte dat daar iemand deur die dag by die adres moet wees om die pakkie te kan ontvang - oorweeg andersins eerder 'n werk adres