Trouvrou maak gebruik van eksterne koeriers en kan nie enige verantwoordelikheid neem vir pakkies wat weg raak in die pos of met die koerier nie.
Ons sal alles binne ons vermoë doen om jou te help om jou pakkie op te spoor.